Kom Gesels Saam

Kokomo Radio

Gebore kaalvoet Kapenaar, afgetree in Polokwane. 54 jaar jonk, ouma van 8 en trots daarop.

Ek is nou al 2 jaar ‘n omroeper en “enjoy every single bit of it!”

My Motto:

Put your hat on

Spread your wings

Let your boots walk the walk

Jacquelene “Gypsi J” Louwrens

Werk tans vir Aseossa Pty Ltd. In Polokwane.

Ek is doenig met arbeidswette en Personeel bestuur, al van 1992.

Ek hou van Nuus en Sport gebeure.

My musiek keuses, is natuurlik die laat 80’s en definitief High Energy, Eurobeat en Synth Pop.

My sport keuses (het nie meer tyd nie) was Golf, en die natuur.

Gideon “Highwayman” Louwrens

Slagter van beroep, vleis bewerk is in my bloed. Woonagtig hier in Polokwane. Getroud met 2 kinders.


Kontak my sommer net hier op ons web se Kontak blad, ek slag en bewerk alles!

Afrikaans is my taal en musiek keuse.

Jacques “Butcher” van der Westhuizen

Also living in Polokwane.

Like to social with family and friends.

I am from the new generation, mash ups from old school songs to the latest.

Join me for music that will make you sweat and create dance moves you never knew you had in you!




Nathan “DJ N west” Vincent Westcott
Boesman “Namakwalandse Boerseun” van Zyl

Gebore op die plaas Matjiesgoedkloof net buite Vanrhynsdorp, ge Matrikuleer aan Hoër Landbouskool Augsburg. Na skool Meganiese Ingeneurswese geswot, en werk huidiglik vir Ingeneursfirma buite Paarl. So 9 jaar terug het ek in die vermaak bedryf ingetree. Sport keuses: Rugby, tennis en atletiek.

My musiek keuses: Country, 70’s & 80’s asook Afrikaans.

Ek is ma van twee seuns en “bonus” dogter.

Sowat 10 jaar in die korporatiewe wêreld geleef en ongelooflik mense kennis op gedoen. In 2009 is ons familie se wêreld “gerock” en in 2013 het ek organisasie op die been gebring wat dames onderrig ten opsigte van hul regte as slagoffers en verkragting slagoffers by te staan. Ek het onlangs my eie besigheid op die been gebring wat plasings en ander besigheidsdienste bied aan maatskappye. My passies sluit in perdry, vinnige motors en ek skryf graag. My “Motto” in die lewe is dat ons elkeen verskil moet wees wat ons wil sien. Ek is ongeneeslik hardkoppig en glo dat integriteit die belangrikste eienskap is. Jy het jou naam en dit word deur jou integriteit bepaal.

Anell Fourie

Gebore in Oos London, groot geword in De Aar. 69 Jaar jonk en is ‘n Country sanger van Beroep met al 7 cd’s agter die blad.  In my vrye tyd hou ek daarvan om “Studio Recording Backtracks” te maak.

Ek jaag ook as die tyd dit toelaat my vrou in die huis rond, steel die buurman se vrugte, en spring ook verskriklik draad…..

Ben “Cowboy” van Rensburg
Kontak Ons Events Gallery Borge Tuisblad

Copyright © 2017, Kokomoradio.co.za