Hier speel musiek vanaf die ossewa dae….tot en met die nuutste van vandag.
Kokomo Radio bring lekker komedie, interesante nuus berigte, asook die weer van plek tot plek.
Ons gaan ook van tyd tot tyd “mobile” en hou lekker “party” waar dit ook mag benodig word.
Vir meer inligting of advertensie, skakel gerus Jacquelene op 0152976338 of e-pos kokomoradio.info@gmail.com
Copyright © 2018, Kokomoradio.co.za
Soek vir Kokomo Radio na die app afgelaai is
Your browser does not support iframes. View the content of this inline frame with your browser
Kontak Ons
Radio Speel nie ?